Laatste onderwerpen
Meest actieve berichtenplaatsers van deze week
Frysk
 

Meest actieve berichtenplaatsers van deze maand
Frysk
 
ss-Heinrich
 
Bertus
 
Werner Heisenberg
 
August Schultz
 

Wie is er online?
Er zijn in totaal 1 gebruiker online :: 0 Geregistreerd, 0 verborgen en 1 gast

Geen

Het hoogste aantal gelijktijdige online gebruikers is 8. Dit aantal is bereikt op za jul 21, 2018 8:05 am.

Boodskappe van die AWB.

Ga naar beneden

Boodskappe van die AWB.

Bericht van Johan op wo aug 01, 2018 5:56 pm

Persverklaring

Na aanleiding van die onlangse media verklarings en persberigte, aangaande die sogenaamde sesesering deur ‘n groepering van die Khoisan bevolking, en dat dit met die hulp, samewerking en ondersteuning van sogenaamde ver-regse groepe plaasgevind het. Wil die Afrikaner Weerstandsbeweging dit onomwonde stel en verklaar dat die AWB hom van die sogenaamde aksie distansieer en geen deel daarin gehad het nie. Die AWB plaas dit op rekord dat hy as ‘n Volksorganisasie en of sy lede op geen manier betrokke was of sal wees by aktiwiteite wat nie verband hou met sy eie strewe na soewereine selfbeskikking en die veiligheid van sy volksgenote nie. Die AWB is nie gemoeid met enige volksvreemde organisasies nie.

Aldus gedoen en geteken te Ventersdorp op hierdie 31ste dag van Julie 2018.

Generale staf en uitvoerende raad van die AWB





http://awb.co.za/2018/08/01/persverklaring-sesesering/
avatar
Johan

Posts : 516
Punten : 843
Reputatie : 75
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Johan op wo sep 12, 2018 5:02 pm

AfrikanerWeerstand Beweging Nuus Kanaal

September 12, 2018

Die AWB Noord-Wes Streek het op 9 September 2018 ‘n opleidings dagkamp gehad vir lede sowel as nie-lede net buite Klerksdorp. Opleiding deur bekwame AWB instrukteurs is gegee in Wapen hantering sowel as Selfverdediging en onwapening van aanvallers. Alle offesiere, lede van die AWB sowel as nie-lede en hulle gesinne was genooi. Die doel van hierdie dagkamp was om mense wat wapens het of van voorneme is om wapens aan te skaf, of selfs in ‘n situasie beland waar hulle enige wapen moet hanteer, meer bewus te maak van veilige hantering en taktiek met ‘n handwapen in verskeie situasies. Wapen veiligheid is bespreek sowel as wetgewing ten opsigte van die gebruik van jou eie wapen asook wapens in besit van ander.

Kinders wat oud genoeg was is ook ingeluit in die opleiding om hulle ook attent te maak oor hoe hulle hulself en gesin kan vededig tydens ‘n aanval. Vuurwapen drills is geoefen om mense gewoond te maak aan metode van wapen hantering. Almal, oud en jonk, is ook ‘n geleentheid gegee om ‘n vuurwapen, onder toesig van instrukteurs, af te vuur. Vir sommige mense was dit hulle eerste keer dat hulle ‘n wapen kon hanteer en afvuur. Streng sekuriteit en veiligheid was gehandhaaf tydens die opleiding.

Ons wil alle offesiere wat deel was van die beplanning en uitvoering hartlik bedank. Dank ook aan almal wat die dagkamp bygewoon het. Ons nooi graag enige persone wat toekomstige dagkampe wil bywoon om kontak te maak met julle streek offisiere of die AWB Hoofkantoor. Ons hoop om meer van ons Volk se mense by opleiding sessies te sien. Ons dank ons Hemelse Vader, wat ons die vermoeë gegee het om n volk te kan lei en ‘n voorbeeld te kan wees om ons volk na vryheid te kan lei. Word deel van die AWB sodat jy ‘n positiewe bydrae kan lewer vir jou Volk.

avatar
Johan

Posts : 516
Punten : 843
Reputatie : 75
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Werner Heisenberg op vr sep 14, 2018 10:09 am

Bijzonder, een dergelijk iets zou hier ook handig zijn.
avatar
Werner Heisenberg

Posts : 256
Punten : 391
Reputatie : 71
Join date : 20-05-18

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Johan op vr sep 14, 2018 9:00 pm

avatar
Johan

Posts : 516
Punten : 843
Reputatie : 75
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Johan op wo sep 19, 2018 5:00 pm

Video: South Africa: Race War: Whites Win! Blacks try to attack Lichtenburg

It was a great week for whites! The heroes of the week were the AWB (Afrikaner Resistance Movement) who came to Lichtenburg in force really to start killing blacks if they harmed whites!

In this video I do a detailed analysis of what happened in Lichtenburg. Lichtenburg is close to Coligny where the blacks tore up the town and even burned some houses of whites down a few months back. The blacks wanted to begin burning down businesses in Lichtenburg but they failed. In fact, whites pushed them back in many ways and they were largely ineffective.

You will see in this video just how dysfunctional the blacks and their own leaders are. The blacks tried to take all their own problems and tried to boomerang it on the whites who had absolutely nothing to do with ANY of it. But this time they failed!

I think whites are getting better at “pushing back” and this is something I need to discuss in the future. Its something I did a lot at the bank I worked for until I was fired. Its an interesting tactic and I’ve seen how it goes and how things work.



http://historyreviewed.com/?p=1479
avatar
Johan

Posts : 516
Punten : 843
Reputatie : 75
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van ss-Heinrich op wo sep 19, 2018 5:56 pm

Ja, het zal hier in de toekomst ook nodig zijn, als we net als hun overwoekerd met zwarten worden! Ik vraag me alleen af, of deze gehersenspoelde gemaks generatie er de moed voor heeft! Want de joodse media heeft watjes van ze gemaakt! In het Duits zouden ze zeggen, die sind total verblödet!
avatar
ss-Heinrich

Posts : 429
Punten : 581
Reputatie : 66
Join date : 20-05-18
Age : 61
Location : Ost-Preußen

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Johan op ma sep 24, 2018 8:00 pm

Indien u enige artikels in Die Sweepslag wil plaas of kommentaar wil lewer, kontak Martie Terre Blanche by Martie@awb.co.za

Ouer weergawes van die Sweepslag is hieronder beskikbaar:



http://awb.co.za/sweepslag/
avatar
Johan

Posts : 516
Punten : 843
Reputatie : 75
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Johan op za sep 29, 2018 11:00 am

Mediaverklaring: Ramphosa se leuens

Ramaphosa se stelling in die buiteland dat daar geen moorde op wit plaasboere in Suid-Afrika plaasvind nie en ook geen grondgry

pe (“land grabs”) nie, is so ‘n blatante leuen dat mens nouliks kan glo dat iemand in sy posisie so vermetel en onbeskaamd kan wees om in weerwil van al die feite op die grond en die getuiens daaroor in die plaaslike en internasionale media, sulke twak te praat en dan te verwag dat die internasionale gemeenskap hulle aan hom moet steur. Hy wéét mos ander ander lande het ambassadeurs en intelligensie-agente in Suid-Afrika wat hulle regerings inlig oor wat hier aangaan.


President Cyril Ramaphosa meeting Mr George Soros and his son, Alexander Soros, during a bilateral meeting at the Intercontinental Hotel in NewYork.

Dit is nou die man wat wil hê die Veiligheidsraad van die VN moet hervorm (getransformeer) word om aan Afrika groter seggenskap en mag in dié liggaam te gee! Met so ‘n demonstrasie van onverantwoordelikheid en ongeloofwaardigheid sidder ons vir die wêreld as daar aan sy pleidooi toegegee moet word.

Ramaphosa se stelling het getoon hoe koud die moordveldtog teen die witmense in Suid-Afrika hom en sy regime laat, en dat hulle nog dieselfde gees van terrorisme in hulle omdra as waarmee hulle voor 1994 hulle veldtog van moord en terreur gevoer het. Hoe waar tog dat ‘n jakkals van haar verander, maar nie van snaar!



Met elke sodanige optrede is daar gelukkig méér volksgenote wat tot die besef kom dat die kunsmatige saamboerdery van wit en swart in een staatsbestel ‘n onmoontlikheid is wat so gou moontlik beëindig moet word.

Andries Breytenbach
Voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en leier van die HNP

Tel: 012 802 4285
Mobiel: 082 322 6590
E-pos: andries.breytenbach@gmail.com
avatar
Johan

Posts : 516
Punten : 843
Reputatie : 75
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Johan op di okt 02, 2018 10:38 am

Doen dit vir jou kinders

AfrikanerWeerstand Beweging Nuus Kanaal.Gepubliceerd op 1 okt. 2018

avatar
Johan

Posts : 516
Punten : 843
Reputatie : 75
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Johan op vr nov 02, 2018 10:21 am

Die AWB Vaaldriehoek streek was die naweek by n wit plakkerskamp uitreiking gewees.



AWB Skiet Dag 10 November 2018

Plek: Derby Skietbaan Noordwes
Tyd:  Inskrywings begin om 07h30
Koste:  R50 baanfooi per skut

Kom bymekaar 06h00 by Derby Afdraai… vetrek om 06h15

GEEN ONWETTIGHEDE ASSEBLIEF

Onthou eie stoel en Sambreel/Gazebo
AMMUNISIE KAN BESTEL WORD by Brig. Bezuidenhout 084 250 2150

LEKKER POTJIEKOS BESKIKBAAR!
Beskikbaar teen ‘n fooitjie: Koffie, Koeldrank, Water en Lekker Pannekoek



http://awb.co.za/2018/11/01/awb-skiet-dag-10-november-2018/
avatar
Johan

Posts : 516
Punten : 843
Reputatie : 75
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Boodskappe van die AWB.

Bericht van Gesponsorde inhoud


Gesponsorde inhoud


Terug naar boven Ga naar beneden

Terug naar boven


 
Permissies van dit forum:
Je mag geen reacties plaatsen in dit subforum