Meest actieve berichtenplaatsers van deze week
Johan
 
Frysk
 
ss-Heinrich
 
Werner Heisenberg
 
August Schultz
 

Meest actieve berichtenplaatsers van deze maand
Johan
 
Frysk
 
ss-Heinrich
 
Werner Heisenberg
 
August Schultz
 
Thor
 

Wie is er online?
Er zijn in totaal 1 gebruiker online :: 0 Geregistreerd, 0 verborgen en 1 gast

Geen

Het hoogste aantal gelijktijdige online gebruikers is 8. Dit aantal is bereikt op za jul 21, 2018 8:05 am.

HISTORIESE GEBEURTENISSE

Pagina 1 van 2 1, 2  Volgende

Ga naar beneden

HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Johan op di mei 29, 2018 10:32 am

Die datum 31 Mei is ‘n veelbetekenende dag in die Afrikanervolk se geskiedenis.

Op die dag in 1902 is die vernederende Vrede van Vereeniging gesluit, wat die einde van die selfstandige Boererepublieke was tot voordeel van die koloniale en imperialistiese Brittanje.

Op 31 Mei 1910 het die Unie van Suid-Afrika tot stand gekom, onder Afrikaner bestuur, maar die Britse vlag het steeds gewapper.

Maar op 31 Mei 1961 is die koloniale vlag die laaste keer gestryk toe Suid-Afrika ‘n onafhanklike republiek buite die Britse Statebond geword het, en die begin was van ‘n ongekende bloeitydperk vir die land.

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

                                                               Volksaamtrek, Paardekraal

2 Junie 2018

Ter herdenking van Republiekwording in 1961, die ingebruikneming van die Oranje Blanje Blou as landsvlag in 1928 en die skryf van Die Stem van Suid-Afrika in 1918.

Die volksaamtrek word deur die HNP, AWB en die Verkennersbeweging gereël.

Bykans 30 ander Afrikaner-organisasies is genooi om deel te neem.

LAAI PROGRAM IN PDF FORMAAT AF

https://awb.co.za/2018/05/23/volksaamtrek-paardekraal/

avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Bertus op wo mei 30, 2018 10:30 pm

Johan schreef:

Maar op 31 Mei 1961 is die koloniale vlag die laaste keer gestryk toe Suid-Afrika ‘n onafhanklike republiek buite die Britse Statebond geword het, en die begin was van ‘n ongekende bloeitydperk vir die land.

‘n ongekende bloeitydperk vir die land

Dit was te danken aan de premier van Zuid-Afrika destijds; de in Nederland geboren Hendrik Verwoerd. Zijn ideeën over hoe Zuid-Afrika eruit moest zien waren baanbrekend. Hij introduceerde "Thuislanden", gebieden waar zwarten met elkaar een goed leven konden opbouwen. In zijn ideeën was er zelfs ruimte voor zelfbestuur door zwarten van die Thuislanden.

Onder het bewind van Verwoerd groeide de Zuid-Afrikaanse economie soms wel met 8- of 9% per jaar. Verwoerd bracht voorspoed, rijkdom en een stabiel Zuid-Afrika voor al haar inwoners.
Onderstaande korte film toont in 10 minuten aan hoe belangrijk Verwoerd van Zuid-Afrika was. Helaas kon hij zijn karwei niet afmaken, de jood Dimitri Tsafendas vermoordde Verwoerd tijdens een openbaar optreden.


avatar
Bertus

Posts : 30
Punten : 59
Reputatie : 11
Join date : 19-05-18
Age : 129
Location : Een verloren land

https://www.youporn.com/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Johan op do mei 31, 2018 9:40 am

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN JUNIE

7 Junie 1900 – Slag van Rooiwal
8 Junie 1900 – Slag van Botha’s Pas
11 Junie 1900 – Slag van Alleman Nek
12 Junie 1900 – Slag van Donkerhoek

Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boervolkerfenisbewaring.co.za



http://boervolkerfenisbewaring.co.za/blog/2015/05/31/geskiedkundige-gebeure-in-junie-2/
avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Johan op za jun 02, 2018 5:24 pm

Bertus schreef:"Helaas kon hij zijn karwei niet afmaken, de jood Dimitri Tsafendas vermoordde Verwoerd tijdens een openbaar optreden."

Eerder was er al een aanslag op Verwoerd door de Britse anti apartheid idioot David Pratt

"Op 9 April 1960 word 'n sluipmoordaanslag op Verwoerd uitgevoer. David Pratt skiet hom by die Randse Paasskou in Milner Park, Johannesburg twee keer met 'n .22 pistool in die gesig. Een koeël tref sy oor en die ander sy wang en verhemelte."



http://www.onsboeresetrotsegeskiedenis.co.za/new-page-257.htm
avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van August Schultz op zo jun 03, 2018 12:18 am

...en de psychiater van David Pratt was de jood Solly Jacobson, communist en bevriend met de jood Joe Slovo.

De allergrootste fout was het erkennen van joden als blanken.
avatar
August Schultz

Posts : 32
Punten : 49
Reputatie : 15
Join date : 21-05-18

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Johan op ma jun 04, 2018 4:30 pm

"Dit is die vrou van die Boerenasie wat daar stap en vra vir vryheid" Die OB se aandeel in die vroue-optog van 22 Junie 1940

In 'n onlangse artikel met Afrikanernasionalistiese nuanses, identifiseer J. Grobler 'n kenmerk van die volksmoeder-konstruksie wat deel uitmaak van die Afrikaner se heilsgeskiedenis. Hy skryf dat Afrikanervroue by wyse van optogte en protesdeputasies dikwels toegetree het tot die politieke strydperk. Die eerste van sy soort was volgens Grobler die geval van Susanna Smit en die deputasie van vroue wat protes aangeteken het teen die anneksasie van Natal op 9 Augustus 1843.Grobler noem dat daar nóg twee sulke deputasies in die twintigste eeu plaasgevind het, naamlik die vroue-optog na die Uniegebou op 4 Augustus 1915 en die vroue-optog van 22 Junie 1940. Hy fokus egter nie op die feit dat vroue binne die gender-en nasionalistiese beperkinge van die dag gebruik gemaak het van die volksmoeder-konstruksie, om soos die Voortrekkervroue wat die "dood bo die verlies van vryheid" verkies het, uitdrukking te gee aan hulle sosiaal-gekonstrueerde sin vir onafhanklikheid nie. In plaas daarvan beklemtoon hy die diskriminerende aard van die paradoksale volksmoeder en meen hy dat vroue se verset in die twintigste eeu "om die lot van Afrikanermans gewentel het".

Hierdie is 'n halwe waarheid, veral in die geval van die vroue-optog van 1940. Dit neem nie in ag hoe vroue by wyse van 'n konstruksie vol inherente ongelykhede, op hulle eie manier protes kon aanteken teen politieke kwessies wat hulle nie net gedoen het om vir hulle mans 'n hulp te wees nie, maar dat hulle ook ingetree het vir hulle mans se onvermoë nie. Daar waar hulle mans deur oorlogsregulasies verhoed is om in die openbaar protes aan te teken, het vroue die politieke aard van hulle moederskap gebruik om tussenbeide te tree. Mans wat geweier het om die rooi eed van Smuts te teken, is onder baie druk geplaas en die brosjure van die Vroue-optog van 1940 noem dat vroue namens hulle mans en seuns standpunt wou inneem "dat hulle nie verder deur dreigemente en gevaar van ontslag uit hulle werk gedwing [sou] word om die Afrika-eed af te lê, en dit om vir vreemdes te gaan veg in die verre Noorde nie".Alhoewel Grobler noem dat die volksmoeder nie manlik-gekonstrueerd was nie, en dat die optog nie op aandrang van mans plaasgevind het nie,neem hy nie in ag dat dit ook 'n manier was vir nasionalisties gesinde vroue om uiting te gee aan hulle eie sin vir onafhanklikheid as agente binne die heersende genderpolitiek van die dag nie. In hierdie verband is hulle lidmaatskap van die OB veelseggend.

Anna Neethling-Pohl was een van die vroue wat leiding geneem het in verband met die protesoptog van vroue na die Uniegebou in 1940.Die optog het op Saterdag, 22 Junie 1940, plaasgevind en is binne vyf dae georganiseer nadat 'n groep Pretoriaanse vroue op 17 Junie besluit het om ook vir die vrou van Suid-Afrika 'n geleentheid te gee om haar stem te laat hoor in die verset teen die oorlog.Neethling-Pohl vertel dat daar min mense was waarheen jy kon gaan vir steun in daardie dae, maar noem dat die Ossewa-Brandwag uiteindelik 'n belangrike rol gespeel het in die vinnige organisering van en deelname aan die optog:

Ek het toe al klaar uitgevind dat as jy mense soek om 'n onplesierige werkie te doen -ek bedoel nou nie 'n onwettige ding nie, maar enigiets onplesierigs as jy enige mense soek om deel te neem aan wat ook al, as jy dan vir die Ossewa-Brandwagmanne vra dan is hulle dáár as jy hulle nodig het

Op 22 Junie 1940 het 6 000 vroue van dwarsoor Suid-Afrika van Kerkplein tot by die Uniegebou in Pretoria gestap. Langs die roete het nog vroue aangesluit totdat 9 870 vroue uiteindelik in gelid gestap het. Daarmee saam het duisende mans as toeskouers langs die pad gestaan. 'n Deputasie van drie vroue, beskryf as "bejaarde volksmoeders", het die versoekskrif om neutraliteit by die Uniegebou afgegee vir die destydse eerste minister, generaal J.C. Smuts se sekretaris, minister J.H. Hofmeyr.Een van dié vroue was die weduwee van senator

T.C. Stoffberg, "Oumatjie Stoffberg". In haar kapasiteit "as ou volksmoeder", het sy haar rol as afgevaardigde en haar lidmaatskap aan die OB in dieselfde asem verduidelik:


Oumatjie Stoffberg (links) en haar twee mede-"oorhandigsters" van die versoekskrif aan min. Jannie Hofmeyr tydens die vroueoptog na die Uniegebou op 22 Junie 1940.

Toe die versoek kom: "Sal Oumatjie aan die Vroue-optog as één van die leidsters deelneem, sal sy saam met die afvaardiging gaan om genl. Smuts te ontmoet?" was dit my '11 duidelike stem van my geliefde volk wat my roep. Toe 'n versoek kom wat reeds as 'n innige verlange in my hart gebrand het, om die vroue van Suid-Afrika op te roep tot gebed vir die Volksraadsitting en die vredesversoek van duisende wat voor die Parlement gelê moes word, was dit 'n nuwe roepstem van my volk. Toe kom daar 'n versoek van die Ossewabrandwag: "Sal Oumatjie nie by die beweging aansluit om op te tree as ons voorbidder nie?" Hoe kon ek weier as my volk my nodig het??

Die vroue het vanaf Kerkplein in Pretoria in Voortrekkerdrag gestap en openlik geïdentifiseer met die gees van onafhanklikheid wat 'n mens vind in die storie van Susanna Smit. In hierdie verband het Anna Neethling-Pohl na Afrikanervroue verwys as vroue "wat nog altyd in ons digkuns en histories 'n besielende element was".Nóg 'n prominente vrou wat opgetree het as eregas by die Uniegebou gedurende die optog was mevrou Miemie (M.E.R.) Rothmann, wat deur Erika Theron beskryf is as "'n OB end-uit".M.E.R. het op die OB-gebiedsraad van die Wes-Kaap gedien.Onder volg 'n foto van mev. B.C. Seymore wat as die hoofkommandante van Gebied F aan die optog deelgeneem het.



Vroue het nie net hulle stem laat hoor deur fisies teenwoordig by die optog te wees nie, maar daar is ook petisies onderteken met 3 829 name en 3 917 telegramme waarin vroue hulle ondersteuning gee, is gestuur. Leiers van die OB-vroue het hier ook 'n belangrike rol gespeel. Mev. E. Steyn du Toit, eerste hoofvrou van Gebied A, het byvoorbeeld in Die Burger van 19 Junie 1940 Kaapse vroue opgeroep om hulle steun by wyse van telegramme te gee.In 'n amptelike omsendbrief van die OB in 1940 bedank Anna Neethling-Pohl die skakelvroue in die Ossewa-Brandwag wat gehelp het met die kry van handtekeninge vir die "vroue-vredespetisie". Hierin noem sy dat die twee sekretaresses van die reëlingskomitee na Kaapstad gestuur is om 148 150 handtekeninge vir generaal Hertzog te gee, sodat dit in die parlement voorgehou kon word. Die uiteindelike getal het gestaan op 150 533.Dit beteken dat die organisasiestruktuur van die OB doeltreffend deur die skakelvroue ingespan is en dat die OB geen klein bydrae gelewer het in die verkryging van al hierdie handtekeninge nie. Daarby het die OB se klem op aksie en gereedheid ook bygedra tot die groot getal mense wat deelgeneem het aan die optog self. Neethling-Pohl skryf dat daar wel baie vroue vanuit ander dele van die land by die optog was, ten spyte van die feit dat die OB in plekke soos die Kaap en in die Suid-Vrystaat in daardie stadium nog nie groot kommando's gehad het nie, "veral nie die vroue nie". Uiteindelik het die regering egter nie ingegaan op die versoekskrif en petisie wat vroue oorhandig het nie, aangesien dit volgens Smuts teenstrydig was met die besluite van die parlement.In haar bedanking van die skakelvroue word dit egter duidelik dat vroue soos Neethling-Pohl geensins hierdeur afgesit is nie:

Dit mag nou lyk of die hele taak verniet uitgevoer is, maar dit glo ons seker nie. Ons voel dat daar bewysgelewer is dat meer as 150,000 vrouens en moeders bymekaar staan en in die belang van hul volk protesteer het teen 'n gruwelike oorlog en sal aanhou protesteer

Neethling-Pohl se klem op die laaste drie woorde van die bogenoemde aanhaling sou vinnig binne die geledere van die OB gestalte vind in nóg 'n vorm van lydelike verset. Hierdie keer deur 'n meisie van 16 jaar wat vir die OB 'n simbool sou word van die beweging se eie verset en strewe na onafhanklikheid.

Uit "Goddank dis hoogverraad en nie laagverraad nie!": Die rol van vroue in die Ossewa-Brandwag se verset teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2012000200003

Oumatjie Stoffberg
https://af.wikipedia.org/wiki/Oumatjie_Stoffberg

* Daar was egter ander vroue-optogte ook na die Uniegebou. Op 4 Augustus 1915 het 6 000 vroue ʼn petisie namens 40 000 mense oorhandig vir die vrylating van genl. Christiaan de Wet en ander Afrikaner-leiers.
avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Johan op ma jun 11, 2018 9:39 am

Konsentrasiekampdag 2018



Die Anglo-Boereoorlog  (1899-1902)

Op 5 Junie 1900 vind die innname van Pretoria plaas na skermutselings in die huidige Centurion. Lord Roberts het die Boere probeer uitoorlê deur al met die Hennopsrivier langs te beweeg om sodoende Pretoria van die westekant binne te val.  ‘n Fort is later op die hoogste koppie naby Irene gebou, nou bekend as Cornwall Hill, genoem na die Hertog van Cornwall.  Sy ligte infaterie-eenheid was hier gevestig.

In ‘n poging om die gees en infrastruktuur van die Boere te breek het die Britte ‘n “Verskroeide Aarde”-beleid gevolg, waarvolgens die Boerehuise, plase, lande en vee vernietig is.

Die duisende vroue en kinders wat daardeur dakloos gelaat is, is na 31 konsentrasiekampe gedryf, wat verspreid was oor die twee Boererepublieke, Transvaal en Oranje Vrijstaat, asook die Britse kolonies van Natal en die Kaap. Die kampe was gewoonlik na aan spoorlyne geleë.

Die kampe het ook gedien as toevlugsoord vir mans wat hulle aan die Britte oorgegee het, met hulle gesinne maar het later ontaard in aanhoudings- en strafkampe vir vroue en kinders van burgers op kommando en ander persone wat deur die Britte as ongewens beskou is. Daar was ook arbeids- en onderhoudskampe vir persone uit die swart bevolking wat haweloos gelaat is of deur die Britse leër in diens geneem is. Sover bekend was daar nie so ‘n kamp vir swartes in Irene nie.

Toestande in die kampe was haglik omdat daar nie voldoende kos, water, medisyne en dokters was nie.Ongeveer 4,000 vrouens en 23,000 kinders uit ‘n totale Boerebevolking van ongeveer 322,000 en ‘n onbekende getal uit die swart bevolking, het deur die land in konsentrasiekampe gesterf weens siektes, blootstelling, swak voorsiening van lewensmiddele en onvoldoende mediese sorg. In die Irene konsentrasiekamp het ongeveer 1200 mense gesterf.

Emily Hobhouse, ’n Britse maatskaplike werker, het alles in haar vermoë gedoen om die vroue en kinders to probeer help.  As gevolg van haar pogings om die Britte te probeer oortuig om menslik en redelik op te tree, is sy by geleentheid uit Suid-Afrika verban deur die Britse owerheid.  Sy was ‘n simbool van hoop vir die Boerevroue en kinders.

Die Irene Konsentrasiekamp

Die kamp is op 2 November 1900 geopen.  Die inwonertal het drasties toegeneem en mense is in tente onder haglike omstandighede aangehou.

Op 6 April 1901 het ‘n groep vroue van Pretoria ‘n verpleegsterskorps op die been gebring, onder wie Henrietta Armstrong, wat ‘n dagboek gehou het van haar wedervaringe. Hierdie dagboek is deur die RGN in 1980 gepubliseer, en die aanhalings in blokvorm in hierdie pamflet is uit haar dagboek aangehaal. Hierdie liefdesdaad het later ook gelei tot die stigting van die SA Vrouefederasie op 10 Oktober 1904.

Die “Irene Primary school” langs die kerkhof is in September 1901 gestig vir die kinders in die konsentrasiekamp. Ten einde vir ontspanning voorsiening te maak is ‘n terrein te noorde van die kamp ontwikkel wat vandag bekend staan as die Oval.

Die kamp is later uitgebrei met die oorplasing van die Nylstroomkamp aan die suidekant van die Hennopsrivier. Teen die einde van 1902 was daar ongeveer 5,400 mense in die twee kampe.

Alhoewel vrede op 31 Mei 1902 verklaar is, is die kamp eers amptelik ‘n jaar later in 1903 gesluit

Aankoms by die kamp

Dikwels is honderde families eenvoudig by die kamp van die trein afgelaai, partymaal sonder dat die nodige voorbereidings vir hulle ontvangs getref was.  Die mense het meestal net die klere aan hulle lyf gehad, soms met ‘n paar stukkies kosbaarhede wat saamgedra kon word.

Daar was dikwels nie genoeg tente en voorraad om skielik nog ‘n paar honderd mense te huisves nie. Dit het tot oorbevolking in tente gelei. Soms moes tot 20 mense in ’n tent wat vir 6 mense bedoel is, bly.

Voedselrantsoene

Rantsoene was ten alle tye onvoldoende. ‘n Week se rantsoen het bestaan uit 7lb meel, 4oz sout, 6oz koffie en 12oz suiker. Kinders het die helfte daarvan gekry.  Melk, vars groente, seep, kerse en toiletware was skaars en slegs voorsien waneer die kampdokter dit as ‘n “medical comfort” voorgeskryf het.

Hierdie rantsoen verteenwoording ongeveer 29% van ‘n volwasse se kalorievereistes, en slegs 15% van die van ‘n kind. Vleis was selde beskikbaar en die gesinne van vegtende kommando-lede het niks gekry nie.
   

Die oorspronklike begraafplaas was net hopies klippe en nie almal het grafstene gehad.  Met die verloop van tyd is van die grafstene verwyder en sommige het rondgelê. Dit het tot gevolg gehad dat spesifieke grafte nie identifiseer kon word nie.

‘n Genommerde naamplaatjie is gewoonlik deur die kampowerheid op grafte geplaas.  Een van die plaatjies wat gevind was, was nommer 2156. Dit kan daarop dui dat die werklike getal sterftes heelwat hoër kan wees as die algemeen aanvaarde 1149. Slegs 850 graftsteentjies was gevind.

In 1958 het die Raad op Oorlogsgrafte op aandrang van die SAVF besluit om die begraafplaas in ‘n gedenktuin te omskep.  Die oorspronklike handgekerfde grafstene, uit leiklip gemaak, is toe versamel en teen mure gemonteer. Om verdere verwering te voorkom, behoort die grafstene onder dak geplaas te word. Simboliese grafstene met die name in alfabetiese volgorde van die gestorwenes is toe opgerig. Die klip wat op die oorspronklike grafte was is gebruik om ‘n gedenkmuur en plaveisel te bou in die middel van die begraafplaas..

In 1968 is 35 kinders wat in ’n tweede begraafplaas begrawe was, in ‘n bogrondse grafkelder herbegrawe. Bykans ‘n duisend van die sterfgevalle was kinders jonger as 15 jaar.

Die begraafplaas is vandag ‘n nasionale gedenkwaardigheid onder die beskerming van die SA Erfenishulpbronne-agentskap (SAEHA)

http://www.boereafrikana.com/Anglo%20Boere%20Oorlog/Konsentrasiekampe/Irene/Irene_Konsentrasiekamp.htm


Voortrekkers by die kamp 2014
avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Vortex op ma jun 11, 2018 10:12 pm

De geschiedenis van de Blanke Zuid-Afrikaans blijft steeds onderbelicht. Op (basis)scholen zou men veel meer aandacht moeten schenken aan de van oorsprong veelal Nederlandse pioniers die al honderden jaren iets van hun land proberen te maken.
avatar
Vortex

Posts : 67
Punten : 116
Reputatie : 18
Join date : 19-05-18
Location : Kaaimaneilanden

http://laagland.actieforum.com

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Johan op di jun 12, 2018 8:22 am

Dat word inderdaad onderbelicht,zelfs de eigen landgeschiedenis word in rap tempo "uitgewist".Je ziet steeds vaker dat er van de vaderlandse geschiedenis zaken onder {s}links gespuis ter discussie komen,zeer kwalijke zaak.Al die zelf hatende idioten willen alles afbreken waar we trots op zijn alle middelen gebruiken ze daarvoor {misselijk word je ervan}.

Groet Johan.
avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Johan op za jun 23, 2018 4:20 pm

June 25, 1993 The AWB invades the World Trade Centre in Kempton Park near Johannesburg, where the so-called "Multi-party Negotiating Process" is underway for to make further evolution of the Republic of South Africa (RSA) empire on the capitalism-communism way.



The World Trade Centre, just next to the Jan Smuts (now [2012] Oliver Reginald Tambo) international airport in the town of Kempton Park on the East Rand, was situated about 30 kilometres outside Johannesburg. There, in December 1991 and May 1992, were held meetings of the KODESA (Konvensie vir ‘n Demokratiese Suid-Afrika, in English: Convention for a Democratic South Africa), whose aim was to make further evolution of the Republic of South Africa (RSA) empire on the capitalism-communism way. Rather than restore freedom for all peoples of southern Africa (and also to the Boer, who had lost in 1902), wanted to expand the boundaries of that Empire, instead of erasing the false nationalisms (such as “White” and that “white Afrikaner”, created by international capitalism to give an identity to the Empire of the RSA), wanted to erase the true identities of all volk in the region. The international capitalism that had conquered southern Africa, felt itself ready to implement the next phase of its diabolical plan, aimed at a more stringent imperialism. The political administration of the “new” RSA Empire would be entrusted to the major political force in the Empire: a Communist force that international capitalism had helped to create, assist, finance, and promote.
From 1 April 1993, Nasionale Party (NP) and African National Congress (ANC) were started at the World Trade Centre the so-called “Multi-party Negotiating Process”. This was attended by 26 organizations. The meetings were three to four a week. The objective behind the creation of this Forum was to make it appear as shared choices that had already been taken, and that would have deprived many nations of their freedom.

Many parts of the text that follows are taken from chapter 20 of the book “Victory or Violence: The Story of the AWB of South Africa”, by Arthur Kemp. Additions and changes are by Volkstaat.org.



By then the name "Kempton Park" and the "World Trade Center" had become synonymous with negotiation. Negotiations with the communist terrorists, released and ready to take political control of the whole southern Africa. All nations of southern Africa were to be delivered to well-known terrorists, who had killed with the goal of establishing a communist regime.

In early June 1993 the Negotiating Council set the imperial elections to April 27, 1994. A few days after the request of the Zulu Inkatha Freedom Party (IFP) for a federal constitution was rejected, and so also the one who asked for a homeland for the Boers.

The Afrikaner Volksfront (AVF) coalition (a heterogeneous coalition that included white Afrikaner “nationalists”; Boer nationalists; and many former generals of the armed forces of the RSA Empire) announced that a public protest meeting was to take place outside the huge building on 25 June 1993 and that the AVF leaders, Terre'Blanche included, were to hand over a petition to the main negotiating forum demanding that they take cognizance of the demands of the AVF.
The Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), that was the major component of the coalition of the AVF and at that time demanded the restoration of the Boer republics (on about the 14% of the territory of southern Africa), however arrived in full force, and of the approximately six thousand people who attended the rally, at least three quarters were AWB supporters. The AWB also arrived with a commercially available armoured vehicle (usually used for transporting cash and valuables by private security companies) called a Viper. The imperial police had seen this vehicle at other AWB rallies before, and were therefore not too concerned about its appearance.



The security controls at the gates to the World Trade Centre grounds were fairly secure, with police only letting official delegates through. However, just before 9.00 am, a car driven by a demonstrator followed an official delegate's car through the gate, stopping at a critical point in the crossing which prevented the police from reclosing the gate. This was the chance the crowd had been waiting for, and immediately they stormed through into the centre grounds, heading straight for the building housing the negotiation chamber, which by that time of day was already in use by the official delegates.
AVF leading figure general Constand Viljoen (the former head of the Army of the RSA Empire), who led the “directorate” of the AVF, tried in vain to stop the crowd from marching on the building, but they stoicly ignored him. The Viper armoured vehicle then entered the grounds through the by now abandoned gates and drove in front of the crowd right up to the glass fronted building, where a thin line of uniformed policemen were attempting to hold back the crowd. Terre'Blanche himself, dressed in AWB-Wenkommando camouflage uniform, came riding in on top of the Viper, surrounded by men of the Ystergarde. At his side was also gen. Nico Prinsloo, the AWB secretary general.



After a very short, the heavily outnumbered and outgunned police retreated inside the building. While Constand Viljoen with a megaphone tried to dissuade the crowd from further actions, the Viper came quickly to the glass doors.

The armored vehicle was driven by AWB-Wenkommando Gen. Alec Cruywagen, and with him was Cmdt. Gen. Dirk Ackerman. Dirk Ackerman was the AWB chief of staff, he had replaced Servaas de Wet earlier in that year.
After a few moments the Viper smashed in through the glass doors, opening a large hole through which hundreds of AWB uniformed members stormed, shouting “AWB! AWB!”.
The first to enter in the center was a boy with Ystergarde uniform, Cruy Cruywagen, son of Gen. Alec Cruywagen.



The mainly AWB crowd rampaged through the building, eventually finding their way into the negotiation chamber itself, which had been hastily abandoned by the delegates. The police decided not to act and merely sent in their own video teams to film as many people in the crowd as possible to try and pick them up at a later stage.
Inside the building and negotiation chamber the AWB men and women rifled through files, briefcases and even helped themselves to soft drinks they found in a fridge, while the official delegates cowered in locked back rooms, hoping that the mob would not find them. Some demonstrators came prepared with spray paint tins, and sprayed slogans on the walls of the building. A Sunday newspaper journalist later made the allegation that the AWB crowd had urinated on the floors of the negotiation chamber, something which was definitely untrue.

The Viper was left parked in the building's entrance foyer for a short while, and then was escorted out of the grounds once again by a phalanx of Ystergarde men, many wearing balaclavas.
The police however managed to later trace the Viper and seized it as evidence to be used in the charge of public violence and trespassing which was later instituted against AWB members whom the police were able to identify.

While all this was going on, Terre'Blanche, General Constand Viljoen, General Tienie Groenewald and Konserwatiewe Party (KP) leader Ferdi Hartzenberg had proceeded to hand over their memorandum -as had originally been the point of the protest meeting - to Imperial government representatives. However the memorandum was completely ignored by capitalist-communist controlled media.



After several hours, Terre'Blanche appeared in the chamber and ordered his men to leave as they had made their point and the petition had been handed over.

The men of the AWB, including Terre'Blanche, joined in prayer in the negotiation chamber. With them were also Gen. Constand Viljoen and Gen. P.H. (“Tienie”) Groenewald (former Chief of Military Intelligence of the RSA Empire) of the “directorate” of the AVF. They asked protection to Heavenly Father, not end under the rule of atheists, communists and terrorists.



The AWB men then left the building, formed columns outside on the grass area and simply marched away, AWB band playing, leaving behind a severely damaged building and many frightened delegates and officials.
Not one shot had been fired, and no-one had been hurt - apart from the Indian Amichand Rajbansi (the same one who had in the mid 1980's been accused of threatening Terre'Blanche's life in the famous “Rajbansi letter” incident) getting a open handed smack in the face from a hooded AWB man when he wandered into the negotiation chamber at the height of the AWB occupation.

It was clear, watching the faces of Viljoen, Groenewald e Hartzenberg (all prominent figures of the AVF), that they were shocked by the action of AWB of that day. Viljoen even had done everything to prevent it. Why?
Surely career soldiers couldn't get frightened by a similar action, where never a shot was fired. As it was illogical that they were annoyed by that, since it was completed with great success (the occupation of the World Trade Centre without firing a shot!), which was echoed all over the world.
The AVF (at least in theory) was created for to bring together political movements and military sectors of the Republic of South Africa (RSA) empire, in order to obtain, peacefully or by force of arms, an independent state. Therefore (in theory, at least) they were preparing to something much more hard: the Unilateral Declaration of Boer Independence (in the western Transvaal).

So why?
The only explanation that makes sense, then confirmed by history, is that day Viljoen, Groenewald e Hartzenberg were shocked and nervous because they were unable to perform the task that had been entrusted to them: to control the Boer independentism (which at that time was mainly the AWB), for it to fail. That is: the historical mission of the white Afrikaner “nationalists”.
The AVF was founded because of that.
That day, however, showed that the AWB would go on by itself. And this shocked, nervous and frightened the leaders of white Afrikaner “nationalism”, who already took orders from their new masters, the new directors of the Empire.

The AVF tried to politically isolate the AWB. After the successful invasion of the World Trade Centre was asked to the AWB to leave voluntarily the AVF coalition. However, the AVF leadership soon realized that the action of the AWB action had been overwhelming popular support amongst the Boers, so the demand was allowed to lapse. That is: the AWB was too strong, had too much consensus, and was composed by too determined men, to leave it to act freely.
The AWB remained in the AVF in the belief, later revealed as absolutely wrong, that the other components of the coalition were still working for the liberation of the Boers. It was not.


http://www.volkstaat.net/index.php?option=com_content&view=article&id=1239:the-world-trade-centre-invasion-1993&catid=57:awbeng&Itemid=101
avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: HISTORIESE GEBEURTENISSE

Bericht van Gesponsorde inhoud


Gesponsorde inhoud


Terug naar boven Ga naar beneden

Pagina 1 van 2 1, 2  Volgende

Terug naar boven


 
Permissies van dit forum:
Je mag geen reacties plaatsen in dit subforum