Meest actieve berichtenplaatsers van deze week
Frysk
 
Johan
 
Bertus
 
ss-Heinrich
 
August Schultz
 
Werner Heisenberg
 

Meest actieve berichtenplaatsers van deze maand
Johan
 
Werner Heisenberg
 
ss-Heinrich
 
Frysk
 
Bertus
 
August Schultz
 
Skinhead
 
dersturmer
 
Carl Hess
 

Wie is er online?
Er zijn in totaal 1 gebruiker online :: 0 Geregistreerd, 0 verborgen en 1 gast

Geen

Het hoogste aantal gelijktijdige online gebruikers is 8. Dit aantal is bereikt op za jul 21, 2018 8:05 am.

Moordorgie swart op wit woed voort/plaasmoorde en aanvalle

Pagina 2 van 2 Vorige  1, 2

Ga naar beneden

Re: Moordorgie swart op wit woed voort/plaasmoorde en aanvalle

Bericht van Johan op wo okt 24, 2018 11:25 am

Haat spraak gericht tegen Blanke Zuid Afrikanen een greep uit een oneindige lijst.

https://8ch.net/boerchan/res/162.html#
avatar
Johan

Posts : 502
Punten : 823
Reputatie : 73
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Moordorgie swart op wit woed voort/plaasmoorde en aanvalle

Bericht van Johan op vr nov 02, 2018 9:04 am



Landboudepartement veroordeel plaasmoorde

Sonder ’n landbougemeenskap sal Suid-Afrikaners nie as ’n nasie kan bestaan nie, sê mnr. Sfiso Buthelezi, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Dít is die sentiment wat hy oorgedra het toe hy vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord het.

Mnr. Christiaan Smit, DA-LP van Limpopo, wou weet wat is die moontlike nadelige ekonomiese gevolge wat daartoe aanleiding gegee het dat baie boere en plaaswerkers gedurende die vyfde termyn van die Parlement vermoor is. Hy wou ook weet of werksverliese moontlik tot dié geweld aanleiding kon gee.

Buthelezi het hom sterk teen die barbaarse gedrag wat tot plaasmoorde lei, uitgespreek. Hy het gesê hoewel daar nie empiriese bewyse is dat ongunstige ekonomiese gevolge en werksverliese met plaasaanvalle verbind kan word nie, “is een plaasmoord een sterfte te veel en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kan nie dié soort barbaarse gedrag toelaat en aanvaar nie. Dit is belangrik dat ons almal saamwerk om te verseker dat ons hierdie vlaag (aanvalle) stopsit”.

Geen nasie sonder boere

Buthelezi het benadruk daar sal Suid-Afrikaners nie ’n nasie wees sonder boerdery nie.

Mnr. Bheki Cele, Minister van Polisie, het onlangs ook benadruk dat landelike veiligheid en voedselsekerheid ’n voorrangsaak vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens is en sal bly.

Die polisie se amptelike statistiek vir aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes dui aan dat 62 moorde in die 2017’18-boekjaar voorgekom het, wat ’n afname is vergeleke met die vorige boekjaar waartydens 74 moorde aangeteken is. Altesame 52 van die 62 slagoffers was grondeienaars of bewoners, 9 was plaaswerkers en 1 ’n plaasbestuurder.

Veediefstal het die afgelope boekjaar met 7,2% gestyg, wat hierdie syfer op 28 894 stuks laat staan.

Volgens Agri SA het boere verlede jaar sowat R7,7 miljard weens misdaad op plase verloor.

https://www.netwerk24.com/landbou/Nuus/landboudepartement-veroordeel-plaasmoorde-20181031

avatar
Johan

Posts : 502
Punten : 823
Reputatie : 73
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Pagina 2 van 2 Vorige  1, 2

Terug naar boven


 
Permissies van dit forum:
Je mag geen reacties plaatsen in dit subforum