Meest actieve berichtenplaatsers van deze week
Johan
 
Frysk
 
ss-Heinrich
 
Werner Heisenberg
 
August Schultz
 

Meest actieve berichtenplaatsers van deze maand
Johan
 
Frysk
 
ss-Heinrich
 
Werner Heisenberg
 
August Schultz
 
Thor
 

Wie is er online?
Er zijn in totaal 2 gebruikers online :: 0 Geregistreerd, 0 verborgen en 2 gasten

Geen

Het hoogste aantal gelijktijdige online gebruikers is 8. Dit aantal is bereikt op za jul 21, 2018 8:05 am.

Vaderland(s) Alliansie

Ga naar beneden

Vaderland(s) Alliansie

Bericht van Johan op do jun 28, 2018 6:14 pm

Die Vaderland Alliansie is ‘n omarmings organisasie vir al die vryheidsgesinde organisasies wat ook strewe na ‘n eie onafhanklike gebied waar ons self kan regeer en nie deel is van ‘n korrupte regime nie.



Aangebied deur https://kommando-korps.co.za/

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

MEDIA-VERKLARING – VADERLANDSALLIANSIE

MEDIA-VERKLARING DEUR: STEYN VAN RÖNGE – ONDERVOORSITTER VAN DIE VOLKSRAAD EN LEIER VAN DIE AWB
DATUM: 15 JULIE 2017
ONDERWERP: VADERLANDSALLIANSIE
KONTAKBESONDERHEDE
TELEFOONNOMMERS: 012 803 0712 / 084 250 2150 / 082 267 0364
E-POS ADRES: rustenburgawb@gmail.com

Op Saterdag 15 Julie 2017 is ‘n belangrike mylpaal op die vryheidspad bereik; toe die AWB as sameroeper opgetree het en met ‘n hele aantal volksorganisasies vergader het met die oog op eendragtige optrede in die stryd vir vryheid en veiligheid van ons volk.

Die byeenkoms wat in die Magaliesburg-omgewing plaasgevind het, was bygewoon deur leiers en afgevaardigdes van die volgende groeperings:

Die AWB (Afrikaner Weerstandsbeweging)

Die VVK (Volksraad Verkiesing Kommissie)

Die Orde Boerevolk

Die Boere Republikeine

Die Kommandokorps

Die Ware Boere Weerstandsbeweging (WBW)

Die Stormloopkorps

Die Federasie van Vrye Boere

Die EMM beweging (Eendrag Maak Mag)

Die Vryheidstryders

Die Deltagroep

Die Suidlanders

Die Volkseie Verootmoedigingsaksie (VEVA)

Die GKK (Geloftevolk Koördineringskomitee)

Kinders in Nood



Mnr. Steyn van Rönge, leier van die AWB, het as Voorsitter van die byeenkoms opgetree en die aanwesiges uitgenooi om vrylik hulle insette te lewer ten opsigte van samewerking tussen die groeperings betreffende die herwinning van volksvryheid en volksveiligheid. Hy het ‘n beroep op die aanwesiges gedoen om te fokus op onderlinge raakpunte eerder as verskille. Die aanwesiges het hulle insette tydens spreekbeurte gelewer en die oorgrote meerderheid het ingestem tot samewerking op die volgende basis:

Dat die onderskeie organisasies elkeen hulle organisatoriese identiteite behou.
Dat die onderskeie organisasies gaan saamwerk op volksveiligheidsterrein in ‘n alliansie met die naam “Vaderlandsalliansie”.
Dat die onderskeie organisasies wat aan die Vaderlandsalliansie deelneem, die Volksraad (soos verkies deur fasilitering van die VVK) en die proses wat die Volksraad volg tot herwinning van volksvryheid, ondersteun soos wat etlike organisasies reeds die Volksraad steun.

Op voorstel van Mnr. Piet Rudolph van die Orde Boerevolk, het die beraad ook besluit dat die Vaderlandsalliansie ‘n volkstribunaal in die lewe sal roep waar aantygings en swartsmeerdery tussen volksgenote wat die vryheidstryd knou, ondersoek en bereg sal kan word.

Mnr. Van Rönge nooi alle organisasies wat nie die beraad kon bywoon nie en die inisiatief onderskryf, om deel van die Vaderlandsalliansie te word. Belangstellendes kan die skakelpersoon, Jerry Bezuidenhout kontak by: rustenburgawb@gmail.com of telefoonnommer 084 250 2150.

STEYN VAN RÖNGE.



http://awb.co.za/2017/07/15/1-media-verklaring-vaderlandsalliansie/



avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Vaderland(s) Alliansie

Bericht van Johan op vr jun 29, 2018 2:54 pm



Die Vrye Boervolk van Suid-Afrika

Die gedurige strewe en stryd na 'n Heimat of Volksgrond genoemd 'n Volkstaat  is die hoogste prioritiet van die Afrikaner Boervolk in Suider Afrika.

Die ou Boererepublieke van Transvaal , Vrystaat en Natal was voorheen ons Volks-tuiste maar deur politieke amalgemasie en onderdrukking is dit weggeneem van ons volk en sy mense. Die Boervolk het hierdie land gevorm en geskep met harde werk, bloedsweet en die hulp van Die Here - dit is deur swendelaars weggegee, weg  onderhandel vir 'n pot suurpap en dolosse van volksvreemdes afrika nasies en revolusionêre pan-afrika politieke partye wie niks met die Boervolk in gemeen het nie.

Die Boervolk sal weer Volks-Vryheid verkry in sy Heimat - of anders bekend as sy Volkstaat wat bestaan het uit die ou Boere Republieke van die Transvaal, Natal en Vrystaat.

Dit was ons Eerste Boere Republieke en dit sal altyd ons Boere Republieke bly.



Read more: http://web.archive.org/web/20160707025712/http://boeretrooskoerant.webnode.com:80/
avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Vaderland(s) Alliansie

Bericht van Johan op vr jun 29, 2018 5:31 pm

Kijk hier in de volgende video zit een groot deel van het probleem,hoe goed bedoeld ook en daarmee respect voor diegene die dit ondernemen.
Het opzetten van allerhande groepen met uiteindelijk hetzelfde doel,versplintering,zal niet werken.

Zeker niet als er na een aanval daders/plegers gedood worden,veelal/meestal heeft dit de nodige rellen/onrusten/..........enz tot gevolg.In zo'n geval dient er een grote organisatie te staan met een eenduidige uitstraling,daarbij is het niet raadzaam dat een kleine organisatie tegen een overmacht van losgeslagen zwarte komt te staan.

* Respect voor Hendre en zijn mensen,sluit je aan bij een grote organisatie.

avatar
Johan

Posts : 134
Punten : 253
Reputatie : 31
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

Re: Vaderland(s) Alliansie

Bericht van Gesponsorde inhoud


Gesponsorde inhoud


Terug naar boven Ga naar beneden

Terug naar boven


 
Permissies van dit forum:
Je mag geen reacties plaatsen in dit subforum