Laatste onderwerpen
» Runden Joden de slavernij?van Johan zo jul 21, 2024 7:33 pm
» Ursula Haverbeck (95) veroordeeld tot zestien maanden cel
van Johan zo jul 21, 2024 7:25 pm
» Wilders, Trump en Milei
van Johan wo jul 17, 2024 10:04 am
» Nieuwe regering Schoof aangetreden
van Géant De Pierre ma jul 08, 2024 8:03 pm
» Oproepen tot Genocide op de Blanke bewoners van Zuid-Afrika
van Géant De Pierre di jul 02, 2024 7:30 pm
» ‘We should kill them all’ - US Congressman’s shocking comment on Gaza children
van Johan za apr 20, 2024 11:04 am
» Jean Pierre Van Rossem - Over het Arabisch Israëlisch Conflict
van Bertus do apr 04, 2024 7:49 pm
» Tweede Kamer roept in verklaring op te staan tegen Jodenhaat; Denk en FVD ondertekenen pamflet niet
van Bertus vr maa 29, 2024 7:00 pm
» Duitse minister wil kritiek op de overheid strafbaar stellen
van Johan do maa 28, 2024 5:20 pm
» VN-chef eist herstelbetalingen van Afrika om Blanken terug te betalen voor de ontwikkeling van het continent
van Johan do maa 28, 2024 4:57 pm
Zoeken
Meest actieve berichtenplaatsers
Johan (681) | ||||
Werner Heisenberg (262) | ||||
Frysk (242) | ||||
Bertus (186) | ||||
Skinhead (124) | ||||
Géant De Pierre (121) | ||||
August Schultz (70) | ||||
dersturmer (17) | ||||
A.J. Broekema (13) | ||||
Thor (11) |
Wie is er online?
Er zijn in totaal 5 gebruikers online :: 0 Geregistreerd, 0 verborgen en 5 gasten Geen
Het hoogste aantal gelijktijdige online gebruikers is 75. Dit aantal is bereikt op zo nov 03, 2024 12:07 am.
Meest bekeken onderwerpen
PLAKKERSKIND
Pagina 1 van 1
PLAKKERSKIND
Ek deel n kamer met my Pa, Ma en boeties
Die ryk mense noem ons die wit plakkerskamp
Met hul groot karre bring hul pakke kos en klere
Altyd mooi aangetrek en baie vriendelik
Staan dan in n ry en wag ons beurt af
Ons kinders sal opgewonde aan mekaar stamp!
Pappa kry nie werk nie, en mamma huil as ons slaap
Dan dink ek aan die tannie met die mooi klere!
Huil sy ook?
Is haar seuntjie ook af en toe honger?
Speel hy ook met plastiek gewere?
Ek hoor baie die woord "Armoede"
Seker ons bont klere en sinkplaat huisies
Daar is dae wanneer ons lekker speel en lag
Dan vergeet ek van die mooi, ryk tannie
Tot op n dag wanneer almal uit hul huisies skarrel en bondel
Nou gaan ons weer in n lang ry wag!
Ek is hier gebore, en dit is al wat ek ken
Hier is n hondjie, maar is almal se hond
By my is sy naam Jasper!, ander roep hom anders
My voete is kaal en vuil want dit het my skoene gewen
Ek is baie lief vir my twee boeties al maak ons mekaar seer
Pappa en Mamma het ook vir ons baie van JESUS se LIEFDE geleer!
Tertius van Heerden
https://plakkerskamp.webnode.nl/l/plakkerskind/
Pagina 1 van 1
Permissies van dit forum:
Je mag geen reacties plaatsen in dit subforum