Laatste onderwerpen
» Runden Joden de slavernij?van Johan zo jul 21, 2024 7:33 pm
» Ursula Haverbeck (95) veroordeeld tot zestien maanden cel
van Johan zo jul 21, 2024 7:25 pm
» Wilders, Trump en Milei
van Johan wo jul 17, 2024 10:04 am
» Nieuwe regering Schoof aangetreden
van Géant De Pierre ma jul 08, 2024 8:03 pm
» Oproepen tot Genocide op de Blanke bewoners van Zuid-Afrika
van Géant De Pierre di jul 02, 2024 7:30 pm
» ‘We should kill them all’ - US Congressman’s shocking comment on Gaza children
van Johan za apr 20, 2024 11:04 am
» Jean Pierre Van Rossem - Over het Arabisch Israëlisch Conflict
van Bertus do apr 04, 2024 7:49 pm
» Tweede Kamer roept in verklaring op te staan tegen Jodenhaat; Denk en FVD ondertekenen pamflet niet
van Bertus vr maa 29, 2024 7:00 pm
» Duitse minister wil kritiek op de overheid strafbaar stellen
van Johan do maa 28, 2024 5:20 pm
» VN-chef eist herstelbetalingen van Afrika om Blanken terug te betalen voor de ontwikkeling van het continent
van Johan do maa 28, 2024 4:57 pm
Zoeken
Meest actieve berichtenplaatsers
Johan (681) | ||||
Werner Heisenberg (262) | ||||
Frysk (242) | ||||
Bertus (186) | ||||
Skinhead (124) | ||||
Géant De Pierre (121) | ||||
August Schultz (70) | ||||
dersturmer (17) | ||||
A.J. Broekema (13) | ||||
Thor (11) |
Wie is er online?
Er zijn in totaal 2 gebruikers online :: 0 Geregistreerd, 0 verborgen en 2 gasten Geen
Het hoogste aantal gelijktijdige online gebruikers is 75. Dit aantal is bereikt op zo nov 03, 2024 12:07 am.
Meest bekeken onderwerpen
Berichten uit de Zuid Afrikaanse media.
Pagina 1 van 1
Berichten uit de Zuid Afrikaanse media.
MALEMA EN SY MEESTERS
Johan Botha
Julius Malema het die afgelope week weer gemoedere geroer toe hy in die openbaar gepraat het oor wanneer die EFF die land in 2019 “vat”. Met sulke uitsprake is Malema besig om die “beheerde chaos” met tyd onbeheerbaar te maak.
Dat daar ‘n ander mag agter Malema se bravade sit is duidelik. Iemand met so 'n agtergrond soos Malema en wat vir alle praktiese doeleindes die einde van sy politieke loopbaan bereik het toe die ANC hom die rug gekeer het, geniet nou weer groot aanhang alhoewel hyself nie die politieke, finansiële en intellektuele vermoë het om 'n duik te maak aan die politieke landskap nie. Maar die magte agter hom het wel. Die Internasionale geldmagte finansier Malema met dié doel:
Hy moet die chaos aanwakker wat hulle graag in elke land van die wêreld wil implimenteer. Die VSA het reeds grootliks geslaag om die Midde-Ooste te destabiliseer en sy agenda sluit ook Afrika in soos Soedan, Libië en talle ander Afrikastate. Suid-Afrika is nie hiervan uitgesluit nie. Die feit dat die ANC die beheer oor die land moes neem was net ‘n deel van die Internasionale geldmagte se agenda. Waar die ANC se agenda vir Blanke verontregting deur die geldmagte beheer word en uiteraard met verdrag geïmplimenteer moet word om die Blankes te sus, word Malema betaal om ontwrigting en verwoesting te saai sover hy gaan. Malema was die ideale kandidaat om as teenvoeter vir die ANC-regime op te tree. Hy is ook na London genooi onder die vaandel om sakemanne en politici daar toe te spreek maar hoofsaaklik om nuwe opdragte te ontvang, iets wat Ramaphosa as geldmagpion ook onlangs gedoen het toe hy bijoene van die Britte gaan bedel het.
Die ANC se grootste probleem is dat die IMF sy kraan enige dag kan toedraai. Dit is duidelik dat die ANC beheer word deur die IMF en die Amerikaanse geldmagte. Die ANC kan maak wat hy wil as dit by baie ander sake kom maar het geen sê as dit by finansies en veral die ekonomie van die land kom nie. Die nomenklatura — die betaalde amptenary— in die ANC (wat blykbaar reeds oor die 6 miljoen tel) het lankal van die "struggle" vergeet en hulle stryd is nou om ten alle koste hulle posisies, salarisse, huise en duur motors te behou. Intussen bewys hulle lippediens aan die ellendige toestand waarin meeste van hulle landgenote verkeer. Malema weet dit baie goed want hy was in dieselfde bootjie toe hy in die ANC was. Geld is egter nie vir Malema 'n probleem nie gesien sy uitspattige lewensstyl.
Die EFF en Malema se rol is om sake deurentyd so moeilik as moontlik vir die ANC te maak en die gekniehalterde posisie van die ANC te vererger. Ramaphosa besef dit baie goed maar omdat hyself ook beheer word, durf hy niks sê nie behalwe om Malema terug te nooi na ANC-geledere. Die gevolg is 'n politieke party wat ontman is ten spyte van die opgewonde liberaliste en onkundiges wat glo dat Ramaphosa in staat is om die land te regeer. Hierdie situasie is presies wat die geldmagte ten doel stel want ‘n chaotiese land sonder leiers word maklik deur die vyand gewin. Soos meeste oorloë oor die besit van grond en mag gaan, is Suid-Afrika met sy ryk ondergrondse minerale nie ‘n uitsondering nie maar juis die kroonjuweel.
Wat ons nodig het is dat mense die twak wat die geldmagbeheerde media elke dag aan hulle opdis, deeglik sal ontleed en ophou gryp na strooihalms. Ons Blankes is deur die geldmagte aan die ANC uitgelewer om ons met 'n grondwet te troos wat op die kort- en langtermyn niks vir ons beteken nie. Om te wil dink dat die grondwet ons moet en sal beskerm, is uiters naiëf. Grondwette in Afrika beteken niks. Daarby word ons verontregting juis deur die Grondwet gemagtig.
Maar hou veral in gedagte, Malema is net so gevaarlik soos wat sy meesters wil hê hy moet wees. En met die onrus wat elke dag groter word in hierdie land, is dit duidelik dat daardie agenda momentum kry en die ANC later geen beheer oor die land sal kan uitoefen nie. Die omvang van die chaos wat deur Malema se toedoen kan ontstaan moet nie onderskat word nie en kan sy haatstigting die lont in die kruitvat in 2019 wees.
http://gelofteland.org/index.php/suid-afrika/6226-malema-en-sy-meesters

Re: Berichten uit de Zuid Afrikaanse media.
Grond in SA: ANC-oorlogsverklaring
Na afloop van die ANC-grondberaad die afgelope naweek het woordvoerder Ronald Lamola op 'n mediakonferensie gesê dat besluit is om voluit aan te gaan met grondonteiening sonder vergoeding, dat grondeienaars getoets sal word hoe hulle reageer, dat die Grondwethof ook getoets sal word oor onteiening sonder vergoeding i.t.v. artikel 25 van die Grondwet, dat “apartheidsgeografie” in dorpe en stede beëindig moet word en dat 'n “landbourewolusie” op hande is. Hy het ook gesê dat daar sewe sentrale staatsdepartemente, die provinsiale regerings en munisipaliteite is wat almal grondonteiening sonder vergoeding kan implementeer.
Vir 'n videogreep oor 'n deel van die verklaring van Lamola, kliek hier.
Inmiddels word die politieke kommentator Moeletsi Mbeki soos volg aangehaal: “This is not about land. It is about the loss of votes by the ANC and its little son, the EFF. It’s an attack on the white citizens of South Africa. They’re using this as a camouflage to attack the white population.”
Die jongste standpunt en voorneme van die ANC kan nie anders vertolk word as 'n oorlogsverklaring teen blankes in die land nie.
http://www.ditsem.net/ditsem/index.php/sektore/snelnuus-snykant/item/2300-grond-in-sa-anc-oorlogsverklaring

Doodskis-twee se appèl vandag in Bloemfontein aangehoor
Posted By: Gerdie Karstens 28/05/2018
Die twee mans wat in die sogenaamde doodskissaak in die hooggeregshofsitting in Middelburg, Mpumalanga, tot onderskeidelik 11 en 14 jaar tronkstraf gevonnis is, se appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis word vandag in die Appèlhof in Bloemfontein aangehoor.
Willem Oosthuizen en Theo Jackson se borgtogaansoek is vroeër van die hand gewys hangende hul appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis.
Verlof tot appèl is in Februarie aan die twee mans toegestaan.
Die saak spruit uit ‘n voorval waarin hulle Victor Mlotshwa in ‘n doodskis ingedwing het nadat hy volgens hulle koperkabels op ‘n plaas gesteel het.
https://100punt6.co.za/doodskis-twee-se-appel-vandag-in-bloemfontein-aangehoor/

Skoolgebou en vangwa uitgebrand
Vier dae van geweld het gelei tot die vernietiging van skoolgeboue in Groblersdal se Zaaiplaas omgewing.
Sewe verdagtes is gearresteer en sal vandag in die hof verskyn.
Twee skoolgeboue en ‘n vangwa is uitgebrand en een polisiebeampte is beseer.
http://www.dievryburger.co.za/2018/05/skoolgebou-en-vangwa-uitgebrand/
Chaos in Koster
Die burgemeester se huis is afgebrand terwyl paaie in Koster versper is met brandende bande.
‘n Gastehuis is ook afgebrand en vyf voertuie is uitgebrand. Vragmotors is met klippe bestook en aan die brand gesteek in Derby.
Foto: Die afgebrande gastehuis
http://www.dievryburger.co.za/2018/05/chaos-in-koster/

Wittes al hoe sneller uit staatsdiens gedruk
2018-06-05
Adv Anton Alberts
Daar is nog geen teken van ʼn skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en veral wittes toenemend uit die staat se werkmark gedruk word en lank reeds onderverteenwoordigend is.
Uit antwoorde op ʼn geskrewe vraag van die VF Plus aan die minister van staatsdiens en administrasie, Ayanda Dlodlo, blyk dit dat alle bevolkingsgroepe buiten wittes se situasie in die openbare arbeidsmark verbeter het oor die laaste jare. (Vraag en antwoord hierby aangeheg).
Swartes, wat volgens die laaste sensus 79,2% van die bevolking uitgemaak het, se verteenwoordiging in die staatsdiens is tans met 2,2% oorverteenwoordig op 81,4%.
Wittes met 7,5% in die staatsdiens is tans 1,4% onderverteenwoordig (was 8,9% van die bevolking in die laaste sensus). Skaars vier jaar gelede was wittes se verteenwoordiging in die staatsdiens 8,8%. Dit is ʼn daling van 1,3% en wys hoe vinnig dié groep uit die staat se arbeidsmark gedruk word.
Bruines is met 0,3% onderverteenwoordig alhoewel hul situasie effe verbeter het oor die laaste vier jaar, en Indiërs met 2,5% is presies reg.
Die verdrukking van wit en bruin op hierdie wyse is onaanvaarbaar. Dit is duidelik dat die doelwitte van regstelling in die openbare sektor lank reeds bereik is en dat omgekeerde rassisme nou plaasvind.
Aangesien Suid-Afrika se Grondwet bepaal dat daar gelyke verteenwoordiging moet wees, rus daar nou ʼn regsplig op die staat om weg te doen met Regstellende Aksie (RA) en dat die benadeling van wit en bruin reggestel moet word.
Artikel 195(1)(i) van Suid-Afrika se Grondwet stel dit duidelik dat die staatsdiens breedweg die Suid-Afrikaanse bevolkingsamestelling moet verteenwoordig. Hierdie doelwit is reeds oorskry.
Wat die regering doen staan in kontras met artikel 1(4) van die Internasionale Verdrag oor die Uitwissing van Alle Vorme van Rassediskriminasie (International Convention on the Elimination of All Forms of Racial Discrimination (VUVR/CERD)) wat bepaal dat sodra ʼn regstellende doelwit bereik is, die toepassing daarvan beëindig moet word.
Die situasie kan nie so voortduur nie. Die VF Plus gaan ʼn skrywe hieroor aan die VUVR-komitee rig en om ʼn regsmening vra. Indien die VUVR-komitee die VF Plus se siening deel, sal die party vra vir formele optrede teen die ANC-regering om die diskriminasie te staak.
http://www.vfplus.org.za/media-releases/wittes-al-hoe-sneller-uit-staatsdiens-gedruk

Na droogte is criminaliteit grootste bedreiging voor de tuinbouw
AgriSA publiceerde in een verslag dat criminaliteit -na droogte- momenteel de grootste bedreiging vormt voor de duurzame tuinbouw in Zuid-Afrika en dat mede hierdoor telers hun sector vaarwel zeggen.
AgriSa schreef in mei nog dat de moord op telers z'n laagste punt sinds 19 jaar had bereikt. Het rapport vermeldde dat volgens politiestatistieken in 2017/2018 47 mensen waren vermoord op tuinbouwbedrijven en dat er 561 aanvallen hadden plaatsgevonden.
In 1997/98 vond een recordaantal moorden op teeltbedrijven plaats met 153 moorden. Het recordaantal aanvallen was te zien in 2001/02. Dat waren er toen 1.069.
Dan Kriek, voorzitter van AgriSA, zei in het artikel dat een toenemende bewustwording rond veiligheid onder de telers en een verbeterde samenwerking tussen de politie en lokale veiligheidsdiensten zou hebben geleid tot een afname in het hoeveelheid aanvallen. "Toch zijn de moorden in de tuinbouwsector en het voortdurende geweld nog steeds onacceptabel hoog."
Volgens de autoriteiten vormt iedereen een mogelijk doelwit, onafhankelijk van ras en woonplaats. "De bedrijven op het platteland waar de buren behoorlijk ver weg wonen, vormen een gemakkelijk doelwit."
Volgens een artikel op timeslive.co.za worden de meeste aanvallen veroorzaakt door sociaaleconomische omstandigheden die leiden tot opportunistische criminaliteit.
Publicatiedatum: 11-6-2018
http://www.agf.nl/artikel/175351/Zuid-Afrika-Na-droogte-is-criminaliteit-grootste-bedreiging-voor-de-tuinbouw
* AgriSa komt hierbij dus terug op hun eerdere uitlating {tja als je alleen tuinders tot de agrarische sector rekent}.Deze organisatie heeft wel meerdere "nukken",zo verdomde ze het om aan een protest tegen de plaasmoorde mee te doen (1) {enkel en alleen omdat daar de oude landsvlag gedragen zou worden,ook andere organisaties zoals Afriforum dorst dit uit angst voor die zwarte papvreter Malema niet aan.Wel misbruikte ze tijdens deze actie een slachtoffer om hem zaken te laten zeggen die ze zelf niet durfde te uiten (2) }.
(1) https://www.vnnforum.com/showpost.php?p=2219615&postcount=14
(2) https://www.vnnforum.com/showpost.php?p=2220613&postcount=16

Vreemde militêre voertuie en soldate opgemerk
Op sosiale media is berigte ontvang van wit troepedraers gemerk VN Vredesmag wat op laebedtrokke vervoer is naby Bapsfontein, Pretoria – vir videogreep, kliek hier.
Terselfdertyd word berig van vreemde blanke soldate met ongeïdentifiseerde uniforms en rooi barette, wat vervoer word in rooi busse. Daar is sover bekend tans geen amptelike militêre maneuvers in SA aan die gang nie. Vir 'n klankgreep hieroor, kliek hier.
Daar word ook berig van militêre vliegtuie wat by die Lanseria Lughawe geland het met soldate en militêre toerusting aan boord.
https://drive.google.com/file/d/16AjabbOgPOI99cLTHuPpEKIlY3JhLWjY/view

WIE SE SKULD IS PLAASMOORDE NOU EINTLIK?
Het ons nie in ‘n groef geval deur almal die skuld vir plaasmoorde te gee nie? Ons weet die aanvallers gaan nie ophou nie, ons weet die polisie is nie bevoeg om dit te keer nie en ons weet die regering is ons nie goedgesind om aandag aan plaasmoorde te gee nie. As jy weet ‘n vuur is warm en jy druk jou hand daarin, wie se skuld is dit as jy brand?
Natuurlik is dit nie die gewenste nie, natuurlik is dit nie regverdig of juis nie, maar op die einde van die dag is dit die praktiese ding om te doen. Kom ons vat verantwoordelikheid vir plaasmoorde. As jy oud en alleen op ‘n plaas is, moet jy weet jy is in gevaar. Moenie wonder daaroor nie, weet dit en tree so op. As jy dan nie dorp toe wil trek of ‘n jong man of gesin op jou plaas kan akkomodeer nie, bewapen jouself, skakel in by jou bure om gereeld te kommunikeer, wees paraat, woon ‘n kursus by, lees op oor die aard van die aanvalle. Kry jouself in ‘n posisie waar jy nie verras word nie en verdedig jouself.
Ons het lui geword. Ons word ingesleep by hierdie idee dat ons blaam en verantwoordelikheid kan plaas op ‘n regering wat ons weet nie omgee nie. As jy jou huiskat vra om tee te maak en jy vrek van die dors intussen, wie se skuld is dit? Die “regering” en die polisie het dit duidelik gemaak hulle is nie gepla hieroor nie. Kom ons wees gepla hieroor. Kom ons neem eienaarskap van ons veiligheid en hou op om gerieflik terug te sit en die ANC te balmeer. Dit is tog ons lewens waarvan ons praat hier.
As daar vannag, in Suid-Afrika, by jou huis mense inbreek om jou leed aan te doen en jy doen niks om hulle teen te staan nie, wie se skuld is dit? Deur die verantwoordelikheid na die volgende groep te wil aanskuif, doen jy dieselfde as die regering wat apartheid vir alles blameer… En ons almal is al gatvol daarvoor…
● Kry heel eerste jou gedagtegang reg. Glo dat misdaad met JOU OOK KAN GEBEUR, enige tyd, enige plek en op enige manier.
● Weet dat die vyand blitsig en onverwags toeslaan, wanneer ons dit die minste verwag – hulle sukses lê juis daarin!
● Kry jou beveiliging en ook ‘n veiligheidsplan in orde – onthou, more is vir niemand gewaarborg nie.
● Werk saam en staan saam met jou bure en plaaslike Plaaswag / Plotwag / Buurtwag / GPF. As dit nie aktief is nie, RAAK BETROKKE en kry dit aktief!
● Let op vir vreemde voetgangers, voertuie en spore, asook vreemde gedrag by jou plaaswerkers. Ek laat my nie vertel ‘n plaasaanval word oor weke en selfs maande beplan en GEEN plaaswerker dra kennis van dit nie!
● Let op vir “gevegsaanduidings”, “tekens” of “Afrika tekens”. Moet dit NIE WEGVAT NIE, maar kry hulp in van iemand wat dit KAN HANTEER soos AKSKA – dit kan jou lewe red as dit reg hanteer word.
● Daar is vandag geen, geen, MAAR GEEN manier hoe mens SONDER ‘n alarmstelsel en vroee waarskuwing sensors, buite die huis, veilig kan slaap in Suid Afrika nie. Persoonlik debatteer ek nie meer oor hierdie punt nie, gladnie – dis jou lewe, jy maak daarmee wat jy wil?
● Moet nie, MOET NIE, MOET NIE UITGAAN om ondersoek in te stel as iets verkeerd loop op jou werf nie – KRY EERS HULP IN VAN BUITE AF!
● Ons KAN hierdie oorlog WEN, sonder die “regering” of “hulp uit die buiteland” of ENIGE ANDER VALS HOOP, maar dan moet ons, ons self blitsig in die regte rat kry en vorentoe beur.
● Wees paraat, wees gereed, wees gelowig en wees vol hoop. Ons moet nooit hoop verloor nie – dit is presies wat almal wat teen die boere is, wil regkry!
● Onthou, by die Almagtige Vader van hemel en aarde, is NIKS onmoontlik nie, maar dan moet ons WAAK en bid!
(Elize Viljoen & Chrisjan du Preez – Stop Misdaad SA – SMSA)
https://nuus.info/wie-se-skuld-is-plaasmoorde-nou-eintlik/

Soortgelijke onderwerpen
» Wat een schande {s}linkse media vergelijkt racistische neger met Adolf Hitler
» Twee maanden cel voor projectie van antisemitische boodschap op gevel van Anne Frank Huis
» Moord in Zuid-Afrika
» Oproepen tot Genocide op de Blanke bewoners van Zuid-Afrika
» Fastfoodketen Zuid-Afrika mag kolonisatie niet bespotten op tv

Permissies van dit forum:
Je mag geen reacties plaatsen in dit subforum