Laagland Forum


Word lid van het forum, het is snel en gemakkelijk

Laagland Forum
Laagland Forum
Wilt u reageren op dit bericht? Maak met een paar klikken een account aan of log in om door te gaan.
Zoeken
 
 

Geef resultaten weer als:
 


Rechercher Geavanceerd zoeken

Meest actieve berichtenplaatsers
Johan (667)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
Werner Heisenberg (262)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
Frysk (242)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
Bertus (186)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
Skinhead (124)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
Géant De Pierre (105)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
August Schultz (70)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
dersturmer (17)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
A.J. Broekema (13)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 
Thor (11)
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_lcap “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Voting_bar “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Vote_rcap 

Wie is er online?
Er zijn in totaal 1 gebruiker online :: 0 Geregistreerd, 0 verborgen en 1 gast

Geen

Het hoogste aantal gelijktijdige online gebruikers is 26. Dit aantal is bereikt op ma okt 16, 2023 9:00 am.

“Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995).

2 plaatsers

Ga naar beneden

 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Empty “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995).

Bericht van Johan zo jul 01, 2018 4:52 pm

Gewapende Vryheidstryd van die Boervolk 1990-1994

1) 8 Februarie 1990 - Die Britse Ambassade in Pretoria loop deur onder ’n haelgeweer aanval.
2) 15 April 1990 - Die Lugmag Hoofkwartier in Pretoria word beroof van 68 vuurwapens, insluitende pistole, haelgewere, masjiengewere en duisende rondtes ammunisie.
3) 21 April 1990 - Die Weermag Kommandobasis by Wemmerpan in Johannesburg word beroof van verskeie wapens, insluitend R1-gewere en pistole.
4) 24 April 1990 - ’n Bom ontplof by die Melrose Huis museum in Pretoria.
5) 5 June 1990 - ’n Bom ontplof by die kantore van die ANC-gesinde National Union of Mineworkers in Rustenburg.
6) 23 June 1990 - Die NP-kantore in Auckland Park, Johannesburg, word in ’n bomaanval beskadig.
7) 23 June 1990 - Die NP-kantore in Florida, Wesrand, word in ’n bomaanval beskadig.
Cool 29 June 1990 - ’n Bom ontplof by die huis van ’n destydse DP-stadsraadslid, ’n Jood met die naam van Clive Gilbert. Gilbert sluit in 1994 by die ANC aan.
9) 1 Julie 1990 - Gilbert se besigheidsperseel in Johannesburg loop deur onder ’n bomaanval.
10) 2 Julie 1990 - Die huis van ’n Johannesburg NP-stadsraadslid, Jan Burger, word in ’n bomaanval beskadig.
11) 4 Julie 1990 - Die kantore van die linksgesinde Vrye Weekblad koerant word in ’n bomaanval beskadig.
12) 5 Julie 1990 - ’n Bom verpletter die kantore van die ANC-gesinde National Union of Mineworkers in Carletonville.
13) 6 Julie 1990 - ’n Bom ontplof by ’n taxi-staanplek in sentrale Johannesburg. 27 mense word beseer.
14) 8 Julie 1990 - ’n Bom ontplof by die National Union of Mineworkers kantoor in Welkom.
15) 14 Julie 1990 - ’n Handgrenaat-aanval op in hotel in Roodepoort. Twee Swartes is dood en 21 ander beseer.
16) 22 Julie 1990 - ’n Bom beskadig die NP-kantore in Bloemfontein.
17) 28 Julie 1990 - ’n Bom ontplof in die Kempton Parkse middestad. Verskeie winkels word beskadig.
18) 4 Augustus 1990 - ’n Bom beskadig die spoorlyn tussen Kempton Park en Tembisa.
19) 11 Augustus 1990 - ’n Bom ontplof by ’n taxi-staanplek in Pretoria.
20) 14 Augustus 1990 - ’n Bom ontplof by ’n hotel in Mayfair, Johannesburg, wat ’n gunsteling vergaderplek is van ANC-ondersteuners.
21) 15 Augustus 1990 - ’n Bom ontplof buite ’n bioskoop in Mayfair waar die Weekly Mail se jaarlikse filmfees gehou word.
22) 17 Augustus 1990 - ’n Hand-grenaat-aanval op ’n skare by die Roodepoort spoorlynstasie neem een Swarte se lewe.
23) 4 September 1990 - ’n Bom ontplof buite die kantore van die Beeld koerant in Doorfontein, Johannesburg.
24) 12 September 1990 - ’n Bom ontplof by die NP-kantore to Brooklyn, Pretoria.
25) 2 Oktober 1990 - ’n Bom, verberg in ’n rekenaar, ontplof by ’n linksgesinde rekenaarmaatskappy in Durban. Die maatskappy doen kontrakwerk vir die ANC-gesinde vakunies. Een Blanke tegnici is dood in die ontploffing.
26) 9 Oktober 1990 - ’n Bus vol Swart pendelaars kom onder geweervuur buite Durban. Ses Swartes sterf in die aanval, wat later blyk ’n wraak aanval te wees vir ’n insident die dag tevore in Durban toe PAC-jeugdiges Blanke verbygangers in Durban se middestad met messe aangeval het.
27) 11 Oktober 1990 - ’n Bom ontplof buite die Amerikaanse ambassadeur se woning in Pretoria.
28) 2 November 1990 - ’n Bom ontplof in die straat langs ’n hotel in die Johannesburg middestad waar FW de Klerk ’n vergadering toespreek.

 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). 130

29) 11 Mei 1991 - ’n Aantal Boere word beseer toe die Polisie skiet op ’n saamtrek van Boere by Goedgevonden in die Wes-Transvaal. Die Boere het gepoog om plakkers vanaf ’n staatsplaas te verwyder.
30) 14 Julie 1991 - ’n Bom vernietig die Hillviewskool in Pretoria wat die regering geoogmerk het as ’n tuiste vir terugkeerende ANC-uitgewekenes.
31) 9 Augustus 1991 - ’n Skietgeveg tussen gewapende AWB-lede en die Polisie in die strate van Ventersdorp ontstaan tydens ’n openbare vergadering wat deur FW de Klerk toegespreek word. Twee Blankes sterf nadat hulle deur ’n Swart taxi omgery word, en ’n derde beswyk aan wonde as gevolg van Polisievuur. Verskeie polisiemanne word ernstig gewond. De Klerk word gedwing om Ventersdorp in ’n gepantserde voertuig te verlaat.
32) 11 Augustus 1991 - ’n Bom ontplof onder die voertuig van die NP voorsitter in Klerksdorp.
33) 21 Augustus 1991 - Die NP-kantore in Vereeniging kom onder haelgeweervuur.
34) 16 Desember 1991 - ’n Privaat veelrassige skool in Klerksdorp word in ’n bomontploffing vernietig.
35) 16 Desember 1991 - R10 000 se skade word aangerig toe ’n bom ’n spoorlyn substasie by Bloemhoef vernietig.
36) 19 Desember 1991 - Die kantore van die ANC-gesinde South African Railways and Harbours Workers' Union in Brownstraat, Pretoria, word in ’n bomontploffing vernietig.
37) 20 Desember 1991 - ’n Bom ontplof by die Landdroshof op Sabie.
38) 21 Desember 1991 - ’n Bom ontplof by die Tegniese Kollege in Lichtenburg.
39) 21 Desember 1991 - ’n Bom ontplof by ’n Swart biersaal op Koster.

 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Awb_vereneeging-1991

40) 1 Januarie 1992 - Ses bomme ontplof tergelykertyd by die Lowveld Hoërskool, Nelspruit. Skade word op R2 miljoen beraam.
41) 2 Januarie 1992 - ’n Bom vernietig die Verwoerdburgse Poskantoor.
42) 2 Januarie 1992 - ’n Bom beskadig die Krugersdorpse poskantoor.
43) 2 Januarie 1992 - Twee bomme ontplof by die Polisie se opleidingssentrum in Vaalwater, Noord Transvaal.
44) 3 Januarie 1992 - ’n Brand word begin by die kantoor van die Ontvanger van Inkomste, Boksburg.
45) 11 Januarie 1992 - ’n Bom sny die watertoevoer pyplyn na die Vaal Reefs goudmyn, Orkney.
46) 15 Januarie 1992 - ’n Bom beskadig die lugversorgingseenheid by die Vaal Reefs goudmyn, Orkney.
47) 19 Januarie 1992 - ’n Bom vernietig die kragsubstasie wat elektrisiteit aan die Swart woonbuurt van Khutsong, Careltonville, voorsien. Die woonbuurt is vir etlike weke sonder kraag.
48) 8 Maart 1992 - Twee bomme beskadig die SAUK-uitsaai toring in Port Elizabeth.
49) 13 Maart 1992 - ’n Bom vernietig ’n bus wat as ’n tydelike NP-kantoor op Cullinan gebruik word.
50) 13 Maart 1992 - ’n Bom vernietig die NP-kantore op Nylstroom.
51) 16 Maart 1992 - Twee bomme ontplof by die woning van die hoof van ’n veelrassige skool op Nelspruit. Een Swarte dood.

 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). 113

52) 19 April 1993 - Die hoofsekretaris van die SAKP, Chris Hani, word voor sy huis doodgeskiet.
53 & 54) 25 Junie 1993 - Die Wêreld Handelsentrum by Kemptonpark word beset deur die AWB tydens ’n sitting van die Codesa-onderhandelings. Verskeie AWB-manne word na die tyd in hegtenis geneem, en die oggend van hulle eerste verskyning in die Johannesburgse Landdroshof, ontplof ’n bomb by dié hof.
55) 26 September 1993 - ’n Kragsubstasie in Vereeniging word vernietig in ’n bomontploffing.
56) 28 September 1993 - ’n Bom ontplof by ’n Indiër winkelkompleks op Cullinan. Een Blanke polisieman is tydens dié ontploffing dood.
57) 4 November 1993 - ’n Bom vernietig ’n kragsubstasie by die Swart woonbuurt van Munsieville, Krugersdorp.
58) 8 November 1993 - ’n Bom ontplof in die hoofstraat van Krugersdorp.
59) 11 November 1993 - ’n Bom beskadig ’n TPA-stasie op Krugersdorp.
60) 12 November 1993 - ’n Bom vernietig ’n kragsubstasie suid van Pretoria.
61) 11 Desember 1993 - ’n Kragmas in Boksburg word omgekantel deur ’n bom. Twee Swartes sterf toe ’n taxi na die tyd teen die mas bots.
62) 13 Desember 1993 - Vier Swartes sterf tydens ’n aanval op verbygangers by ’n padblokkade in die Wes-Transvaal.
63) 22 Desember 1993 - ’n Bom op die Orkney spoorlyn ontspoor elf trokke en veroorsaak chaos op die hoofspoorlyn tussen Johannesburg en Kaapstad.
64) 24 Desember 1993 - ’n Bom ontplof op die Johannesburg - Soweto spoorlyn. Vier trokke ontspoor naby die New Canada-stasie.
65) 30 Desember 1993 - ’n Bom beskadig ’n mynstoor by die Saaiplaas goudmyn, Virginia, OVS.

 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). 1994-bophuthatswana_awb-convoy
 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Bom1_1994

66) 3 Januarie 1994 - ’n Bom ontplof by die munisipale kantore op Swartruggens.
67) 8 Januarie 1994 - ’n Brug oor die Orkney-Klerksdorp spoorlyn word vernietig. 19 trokke ontspoor en skade word op R3 miljoen beraam.
68) 14 Januarie 1994 - ’n Bom ontplof by die ANC-kantore op Harrismith, OVS.
69) 17 Januarie 1994 - ’n Bom ontplof by die ANC-kantore op Bothaville, OVS. 69 ander winkels word ook beskadig.
70) 18 Januarie 1994 - Twee meters van die spoorlyn tussen Orkney en Potchesfstroom word deur ’n ontploffing afgesny.
71) 19 Januarie 1994 - ’n Bom beskadig ’n kragmas tussen Potchesfstroom en Buffels-Oos. Potchefstroom ly onder ’n twee uur kragonderbreking.
72) 19 Januarie 1994 - ’n Bom ontplof by die woning van ’n Wit ANC-lid in die Vrystaat, Cas Human. Hy word later in die ANC-regering in die Vrystaat opgeneem.
73) 21 Januarie 1994 - ’n Kragmas by Stilfontein word vernietig in ’n ontploffing.
74) 21 Januarie 1994 - ’n Bom ontplof op die spoorlyn tussen Kroonstad en Henneman, OVS.
75) 22 Januarie 1994 - ’n Kragmas by Randfontein word vernietig deur ’n bom.
76) 26 Januarie 1994 - Die “Diamond Express”-trein word amper ontspoor deur ’n bom op die spoorlyn op Orkney.
77) 28 Januarie 1994 - Die spoorlyn tussen Orkney en Leeudoringstad word deur ’n bom gesny.
78) 28 Januarie 1994 - Die spoorlyn by New Machavie, Potchefstroom, word deur ’n bom gesny.
79) 31 Januarie 1994 - Die spoorlyn tussen Harrisburg en Leeudoringstad word deur ’n bom gesny.
80) 1 Februarie 1994 - Die spoorlyn tussen Koppies en Kroonstad, OVS, word deur ’n bom gesny.
81) 2 Februarie 1994 - Die kantore van die National Union of Mineworkers op Klerksdorp word deur ’n bom vernietig.
82) 2 Februarie 1994 - Die Klerksdorpse kantore van die National Union of Metal Workers of South Africa, word deur ’n bomb vernietig.
83) 2 Februarie 1994 - ’n Bom beskadig ’n groot ANC-verkiesingsbord op Ventersdorp.
84) 2 Februarie 1994 - Die kantore van die National Union of Mineworkers op Harrismith, OVS, word in ’n bomontploffing beskadig.
85) 2 Februarie 1994 - Die ANC-kantore op Parys, OVS, word in ’n bomontploffing beskadig.
86) 3 Februarie 1994 - Die Gemeenskapsaal op Groot Marico, word in ’n ontploffing beskadig.
87) 3 Februarie 1994 - ’n Taxi-staanplek op Delareyville word die teiken van ’n bomontploffing.
88) 3 Februarie 1994 - Die ANC-kantore op Ottosdal word in ’n bomontploffing beskadig. Twee mense beseer.
89) 3 Februarie 1994 - Petrolbom aanvalle beskadig verskeie winkels op Ottosdal.
90) 3 Februarie 1994 - Die NP-burgemeester van Potchefstroom se motor loop deur onder ’n petrolbomb aanval.
91) 3 Februarie 1994 - Twee bomme ontplof by ’n kragmas op Viervontein, OVS. ’n Verdere twee toestelle word deur die polisie onskadelik gestel.
92) 4 Februarie 1994 - ’n Bom ontplof by die woning van ’n Wit ANC-ondersteuner, Jan Serfontein, buite Potchefstroom.
93) 4 Februarie 1994 - Die spoorlyn tussen Makwassie en Leeudoringstad word deur ’n bom afgesny. Drie trokke ontspoor.
94) 4 Februarie 1994 - Drie bomme ontplof by ’n kragmas op Holfontein, op die Ventersdorp-Vlakdrifpad. Lichtenburg ly onder ’n kragonderbreking van etlike ure. Skade word op R500 000 beraam.
95) 5 Februarie 1994 - ’n Kragmas buite Bothaville, OVS, word in ’n bomontploffing vernietig.
96) 15 Februarie 1994, ’n Brug oor die Sishen-Saldanha spoorlyn in die Noord-Kaap word in ’n bomontploffing beskadig.
97) 15 Februarie 1994 - ’n Bomb word onskadelik gestel buite die kantore van die ANC op Kuruman.
98) 6 Maart 1994 - ’n Wapendiefstal vind plaas by die Voortrekkerhoogte Lugmagbasis. 155 swaar kalibre wapens word verwyder.
99) 10 Maart 1994 - ’n Regse mag probeer om die regering van Lucas Mangope in Bophuthatswana te red. Die poging word in die wiele gery deur regse oneenigheid. In die daaropvolgende botsings met Bop veiligheidsmagte, word vyf regses gedood; die SAUK beweer dat 55 Bop soldate dood is.
100) 15 Maart 1994 - ’n Bom ontplof in die hoofstraat van Sannieshof.
101) 17 Maart 1994 - ’n Bom ontplof in die hoofstraat van Bloemhof.
102) 21 Maart 1994 - ’n Bom vernietig die NP-kantore op Ventersdorp.
103) 21 April 1994 - ’n Bom beskadig die SAUK-uitsaaitoring in Wes-Transvaal. Uitsendings in dié streek en die Noord-Kaap word onderbreek.
104) 22 April 1994 - ’n Bom vernietig die kantore van die Departement van Binnelandse Sake op Potgietersrus.
105) 22 April 1994 - ’n Bom beskadig die oliepyplyn van die Sasolkompleks na Johannesburg.
106) 23 April 1994 - ’n Bom beskadig die kantore van die Onafhanklike Verkiesingskommissie op Hoopstad, OVS.
107 - 120) 24 April 1994 - ’n Motorbom ontplof in sentrale Johannesburg. Tien mense word gedood, insluitende ’n ANC-kandidaat in die algemene verkiesing. Hierdie bom word opgevolg deur 13 ander kleiner insidente regdeur die land, insluitend ’n bom in Kimberly.
121) 25 April 1994 - ’n Bom ontplof by ’n taxi-staanplek in Randfontein.
122) 25 April 1994 - ’n Bom ontplof by ’n Swart restaurant in Pretoria. Twee sterf.
124 - 126) 26\27 April 1994 - Gedurende die nagure loop drie verskillende stemburos in die Transvaal en die Vrystaat onder geweervuur deur.
127) 28 April 1994 - ’n Motorbom ontplof op Jan Smuts-lughawe.

 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Bom2_1994

Uit bovermelde is daar verskeie punte om op te merk:
— As die aantal ernstige insidente - sowat 130 - in die gegewe tydperk vergelyk word met enige soortgelyke tydperk tydens die ANC se “gewapende stryd” sal daar gesien word dat die ANC nooit hierdie tempo gehandhaaf het nie. M.a.w., die ANC het, selfs op die hoogtepunt van sy gewapende stryd, dit noot reggekry om soveel insidente in ’n soortgelyke tydperk te laat plaasvind nie.
— Die ANC se grootste bom wat hulle laat ontplof het was die 1983 Kerkstraatbom in Pretoria. Hierdie bom het bestaan uit 50 kg plofstof. Die motorbom in Johannesburg het, volgens hof getuienis, uit minstens 200 kg plofstof bestaan.


                                                       “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Zar
Johan
Johan

Posts : 667
Punten : 1066
Reputatie : 109
Join date : 27-05-18
Location : Holland

http://www.volkstaat.eu/

Terug naar boven Ga naar beneden

 “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995). Empty Re: “Het die Boere ’n militêre potensiaal?” (uit die Sweepslag September 1995).

Bericht van August Schultz di jul 03, 2018 1:26 am

5 Februarie 1994 - ’n Kragmas buite Bothaville, OVS, word in ’n bomontploffing vernietig.

Over dat woord "kragmas" moest ik even nadenken, maar het betekent natuurlijk zo'n toren waarover electrische hoogspanningsleidingen lopen! Hoogspanningsmast, dat is het woord geloof ik.
August Schultz
August Schultz

Posts : 70
Punten : 97
Reputatie : 27
Join date : 21-05-18

Terug naar boven Ga naar beneden

Terug naar boven

- Soortgelijke onderwerpen

 
Permissies van dit forum:
Je mag geen reacties plaatsen in dit subforum